IRS cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van IRS te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van IRS.

Bekijk het origineel

Baie dankie...

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

Baie dankie...

2 minuten leestijd Arcering uitzetten

Aan my vriende in Suid-Afrika

Terwyl ek aan u skryf, val die sneeu oor een boeg die hele dag deur. Watter kontras met u sonnige land! Hoe verlang ek nie nod na die blou lug en die blou see by u nie! Die hemel sien daar grod uit en die sneeu val maar nog een stryk deur. Tog het hierdie wit kleed oor die aarde ook 'n eie bekoorlikheid. Ooral kan ons die heerlikheid van God in die skepping gewaar.

Ek wil u langs hierdie weg hartlik bedank vir die bditengewone vriendeyikyieid wat ek van d ontvang het. Ek het diyswels 'n knop in die keey gekry. U opregte hartyikyieid het my getref. Dit say aytld 'n mooit herinnering vir my bly.

Ek het Suid-Afrika vaarwel gesê met die versekering dat ek daar baie vriende agtergelaat het. Ek het by u gevind die eenheid in Christus, ons enigste en volkome Heiland. Ons stry vir dieselfde saak, vir die koninkrlk van die Here.

My hartlike dank aan die komitee van die drie Kerke wat my na u land uitgenooi en alles gereël het. My hartlike dank aan ay die gesinne by wie ek kon tuisgaan. My hartlike dank aan diegene wat my vrou of my kinders dedr gesytenke verwen het.

Gods rykste seën op u lewe!

Met die hartlikste broedergroete,

H. J. Hegger.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van zondag 1 februari 1959

In de Rechte Straat | 20 Pagina's

Baie dankie...

Bekijk de hele uitgave van zondag 1 februari 1959

In de Rechte Straat | 20 Pagina's