IRS cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van IRS te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van IRS.

Bekijk het origineel

EEN KRANTEKNIPSEL

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

EEN KRANTEKNIPSEL

3 minuten leestijd Arcering uitzetten

Het mooie Zuid-Afrikaans hoeven wij niet voor onze lezers te vertalen. Ongewijzigd nemen wij een stukje uit „„Die Middellander" van 26 September over.

ROOMSE DIKTATUUR ERGER AS MOSKOU S'N sê oud-priester

Die diktatuur van die Pous in die rooms-katolieke kerk is veel ingrypender as dié van die kommunisme, die nazisme of die fascisme, het ds. H.J. Hegger, voorheen 'n katolieke priester en tans 'n protestantse predikant in België gesê toe hy deur Dagbreek op Potchefstroom gevra is waarom hy dit as sy roeping gekies het om teen die rooms-katolieke kerk te velde te trek.

In kommunistiese lande, het ds. Hegger gesê, mag die onderdaan nie toen die régime handel of spreek nie, maar in die rooms-katolieke kerk is selfs denke teen en twyfel oor die leerstellinge van die Pous verbode. Die kommunisme dreig met liggaamlike straf, maar die Pous van Rome dreig met ewige straf in die hel.

„„Die geestelike diktatuur van die Pous," het ds. Hegger verder gesê „lei tot die veragterliking van volke. Dit is alom bekend dat die blanke volke wat die katolisisme aanhang, die armste en agterlikste is, bv. Italië Spanje en Portugal in Europa en die lande van Suid-Amerika."

In Portugal was 65 persent van die bevolking in 1945 analfabete. In Spanje was dit 44 persent en in België 11 persent.

„„Die rede is voor die hand liggend. Die katolieke pastoor het belang daarby dat die mense dom gehou word. Hy wil aan sy kudde voorsê

KOMMUNISME

Kommunisme het so maklik in katolieke lande soos Italië Frankryk en vroeër in Spanje gefloreer omdat die Katolisisme die mense vir 'n diktatuur kondisioneer, het hy verklaar.

„„Omdat hulle godsdiens nie op eie denke en oortuiging berus nie, maar uit Rome voorgesê word, aanvaar hulle geredeliker 'n fisiese diktatuur in plaas van die geestelike diktatuur waaraan hulle gewoond is."

Standeverskille en armoede word diep in die rooms-katolieke kerk ingedra —— die armes word nie geag nie. Daar is bv. 'n eerste-, tweede-, derde- en vierdeklas begrafnis.

„'n Sondige ryke sal met groot vertoon en met behulp van drie priesters om elfuur die dag grafwaarts gedra word, terwyl die deugsame arme miskien om agtuur onder die grond gestop sal word."

Volgens ds. Hegger is daar 'n nuwe beweging binne die rooms-katolieke kerk kenbaar. Dit is 'n beweging terug na die Bybel en die hou geweldige moontlikhede vir 'n tweede hervorming in.

EEN SLAAPMIDDEL...

Een slaapmiddel, dat nogal eens wordt aangeraden is.... het rozenhoedje! Ik heh het zelf vroeger geprobeerd en het helpt uitstekend! Het werd mij aangeraden door een „„uitstekende" geestelijke leider, die er ook ondervinding van had. Het eentonige „„Wees gegroet Maria.... enz." werkt versuffend en is geestdodend en dit slaapmiddel heeft bovendien vóór dat „het „bidden" genoemd word en verdienstelijk is. Zo kan men zich dan nog vleien met de gedachte, dat men „„biddend" in slaap valt. Waar „„bidden" al niet goed voor is!

De Apostelen zagen Jezus echter op een andere manier bidden. Met het oog op DAT bidden bid ik thans: „Heer, leer al die „„bidders" van Wees Gegroetjes toch wat bidden is".

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van maandag 1 december 1958

In de Rechte Straat | 20 Pagina's

EEN KRANTEKNIPSEL

Bekijk de hele uitgave van maandag 1 december 1958

In de Rechte Straat | 20 Pagina's